Jaarboeke

Profetiese literatuur 354


 
Modulekode ONM 354
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud Inleiding in en eksegese van profetiese literatuur van die Ou Testament.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes ONM 252
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Ou-Testamentiese Wetenskap
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences